top of page

My Ma - By Elandri Landman

1 hour ago
7 min read

Written By: Elandri Landman

Category: Short Story

Competition: Global Poetry and Creative Writing Competition 2026

Elandri Landman's short story "My Ma" is a heartfelt contribution to the Global Poetry and Creative Writing Competition 2026. As a piece in the short story category, it offers a raw and introspective look into the complexities of family relationships. Written in Afrikaans, this narrative delves into the deeply personal journey of understanding and reconciling with one's past, particularly the relationship with a mother. Landman's work is a sincere exploration of love, pain, and forgiveness, inviting readers to reflect on their own familial ties.

About the Work

In "My Ma," Elandri Landman masterfully crafts a narrative that is both intimate and universal. The story is imbued with themes of familial love and conflict, and the emotional turmoil that arises from generational misunderstandings. Landman uses vivid imagery and a reflective tone to convey a sense of longing and reconciliation. The protagonist's journey through memories of a challenging relationship with her mother is both poignant and relatable, showcasing the complexity of maternal bonds and the enduring impact they have on one's identity.

My Ma

Original Submission by Elandri Landman

My Ma

Hier sit ek op die plek wat ek lankal moes gewees het, ek haat my lewe het geen Vryheid nie, my ma is op my elke dag, ek haat haar. Dit altyd n gekla en n gekerm elke dag oor absoluut niks. Dit het my jr geval om hier te wees en my lewe uit te sorteer. Ek moet seker begin by die begin my geboorte as n free spirit mens wil net vry wees en my ma is n skerpion wat net wil byt. Ma ma het nie n nice life gehad in die kinderhuis nie en nie lekker as ek dit in my brein moet sit nie. Ek het nooit baie liefde en vashou geken nie, my ma was koud en altyd gese die kinderhuis het dit aan haar gedoen. Dit het my ma met hulp van n dokter 3jr gevat om my te he, net sodat sy 10 maande later my boetie ook gehad het. Ek het nie mooi verstaan wat dit aan n vrou en ma doen om 2 keer in een jaar kinders te he nie, ek verstaan dit beter noudat ek self my eie kinders het.

My boetie se geboorte was haar lewe en sy het hom gelove en my gegee vir my pa om haar te help, dis hoekom ek hom so love want ek en my ma het geen bond gehad nie. My Moeder was die beste ma ooit, ons het altyd lekker kos gehad 3 keer n dag, so baie soetgoed waaroor sy so gemoan het want ons eet te veel maar sy het dit gemaak, ek kon dit ook nie altyd mooi verstaan nie. My ma het ons huis soos n matrone gerun, my pa het lang en harde ure gewerk en sy moet alles doen, tuin wat gedoen moet word, kar wat gewas moet word, 3 kinders wat grootgemaak moet word, kos wat altyd lekker moes wees, huis wat skoongemaak moes word, ek verstaan vandag ook eers regtig wat n yster vrou my ma eindelik was.

Een iets wat ek kan se my ma het nie vriendinne gehad nie, behalwe die buurvrou, tannie Hettie met wie ons toe as gesin vriende mee gemaak het, dit was baie nice ons het oor en weer by mekaar se huise gekuier naweke, en my se kos was weereens wat almal wou eet en haar soetgoed, ai ou Hester dit was sweet. MY ma was nooit n social mens nie, ek kon dit sien wat sy doen as ons mense het. Ek het ook later verstaan hoekom want al haar broers was verslaag aan alchol en sy haat drank en my pa love drank as hy op n naweek kan onstpan en nie werk nie. Dit was nie n nice tyd in my lewe nie. Sy kon nie haar mond hou as hy pa te veel drink nie, ek verstaan hy het hard gewerk dan is my ma nie nice met my pa nie. Ek was die peacemaker in ons huis, die skuld tussen my ma en my pa, die speel bal, my pa happy hou by hom sit as hy gedrink is en my ma wat in haar kamer le en sulk, wat n grap, moet ek nou as 10 jarige meisie die goed doen, ek het dit gedoen soos dit van my verwag word as eersgeborene. My moeder het altyd n party admosfeer totaal opgebreek elke keer.

Ek het eers jare later agter gekom dat my ma n nice side ook het, my oudste boetie was nie my regte boetie nie, selfde ma maar verskillende pa`s. Hy en my my boetie was n goeie ding vir mekaar nie en my ma was soos n oorbeskermende hoender oor my boetie, net om hom te beskerm van my pa, ek was baie sad oor dit maar kon niks se nie. Hy het my ma se control oorgevat toe ons groter geword het, abusive elke dag met ons. My ma het absoluut niks gese nie so ek het aangeneem dat dit die normal is in ons familie, wat n grap en dan was dit my ander boetie wat alles gekry het en net altyd sweet was. My ma was getroud voor my pa en dis waar my eerste boetie vandaan kom. Hy is dood aan tering maar dit was nie

vir my ma sad nie, haar lewe was te vol met n jol man en 3 kinders. My ma was baie plein en propper altyd van ek kan onthou soos n klooster koek wat hulle die vrouens genoem het. Ek kan vandag se dis my mooiste eienskap wat ek toe ook geeerf het tot my spyt.

Ek het eers die huis verlaat toe en oor 21 jr was, my ma was baie beskermend gewees en ek het toe nogsteeds nie my Vryheid gehad nie, bly in haar huis met haar rules. Sy kon my nie meer so control nie so ek het n paar goedjies aan haar gedoen wat sy nie van gehou het nie. My werk het my n geleentheid gegee om eiendom te koop en ek het n klein 2 slaapkamer woonstel met n tuin gekoop, dit was heerlik en ek en my boetie het daar gaan bly, maar elke 2 de naweek moes ek huistoe gaan, of hulle het kom kuier met tonne kos soos gewoonlik. Dit het my nie lank gevat om terug te trek huistoe in my eie eenslaap kamer plekkie teen hulle huis. My ma was nog dieselfde ma soos n broeishen, en dit was eindelik lekker om terug te wees in my ouers se huis, altyd beskermend gevoel. Ek is uit my ouers se huis getroud en hier bly ons in dieselfde dorp alweer. Ons het n paar lelike se goed gehad vir mekaar oor sy vir my wou leer hoe om my dogterjie groot te maak. Ek en my ma se vrerhouding het beter gegaan en ons kon sit en n gesprek he met mekaar vir die eerste keer in ons lewens.

My mawas n baie sieklike vrou van jong af, sy het rumatiek gekry toe sy my verwag het en was haar hele lewe in pyn. Eers toe ek ouer geword het het ek dit begin verstaan hoekom sy was soos sy was. Ek het altyd gewonder hoekom ons nooit te lank geskei was nie want ek het haar leer verstaan toe ek my eie kind gehad het. Ons het haar amper verloor toe sy vir n rug operasie gegaan het want daarna was sy nooit weer dieselfde nie, en net daarna

het my sussie haarself geskied en dit het my ma gebreek en ek kon sien die lewe is uit haar oe nou. Sy was skielik weer n moeder en nie meer n ouma. Ek het alles verstaan maar my kinders was nooit regtig belangrik in haar lewe nie maar na haar selfdood was dit net haar kinders en dit het my baie seergemaak maar weereens het ek stilgebly en dit aanvaar en nog nooit dit vir enige iemand genoem nie anders sien ek weer goed wat nie daar is nie. Dit was altyd so sad vir my dat my ma nie my sussie wou he nie en toe vat sy haar eie lewe en ek kan dink hoe sy moes voel oor wat haar kind aan haar gedoen het.

Ek kan regtig se dat ek my ma vergewe het vir alles wat sy aan my gedoen het en sy het my soveel geleer van die lewe en om die sirkel te breek want ek wil nooit ooit soos sy gewees het nie, as ek terugdink het ek dit in nie so groot mate ook gedoen aan my kinders en ek is so jammer daaroor. Sy is vandag dood maar elke dag van my lewe mis ek haar en dink aan hoe ek iets moet doen en hoe sy dit sou doen.

About the Competition

The Global Poetry and Creative Writing Competition 2026 by Hashtag Kalakar is a prestigious event celebrating the diverse voices of writers from around the world. This competition aims to highlight the power of words in expressing human emotions and experiences. Participants from various countries submit their original works in categories such as poetry, short story, essay, and creative writing, contributing to a rich tapestry of global narratives. It stands as a beacon for aspiring writers to share their unique stories with a wider audience.

We extend our heartfelt thanks to Elandri Landman for sharing her evocative short story "My Ma" with us. Her participation in the Global Poetry and Creative Writing Competition 2026 adds a valuable perspective to the dialogue on family and personal growth. We are grateful for her contribution and look forward to seeing more of her insightful storytelling in the future.

About Hashtag Kalakar

Hashtag Kalakar is a creative platform dedicated to providing artists, writers, singers and other creative talents with opportunities to showcase their work and reach wider audiences through competitions, features and creative initiatives.

 
 
 

Recent Posts

See All
2:44 A.M - By Cosmin Petriea

Written By: Cosmin Petriea Category: Poetry Competition: Global Poetry and Creative Writing Competition 2026 Welcome to a world of introspection and surreal imagery in "2:44 A.M," a poem by Cosmin Pe

 
 
 
What We Had in Common - By Munira Rajkotwala

Written By: Munira Rajkotwala Category: Poem Competition: Global Poetry and Creative Writing Competition 2026 Munira Rajkotwala presents her evocative poem "What We Had in Common," a featured entry i

 
 
 

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page